Offering Workshops, Training, Supervision & Counselling Services In South Africa
Rietvalleirand Akademie Privaatskool
Die missie van Rietvlei Akademie is om leerders te lei en te onderrig om eendag te kan word waarvoor hulle bestem is. Hier bied ons gehalte onderrig in ‘n plaasatmosfeer deur gekwalifiseerde personeel met ervaring en passie.